Die R347 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die R369-streeksroete met die N12-nasionale pad in Strydenburg verbind. Die roete kode was voorheen gebruik vir 'n pad wat suid van King William’s Town begin het en by die R72 naby Kidd's Beach, wes van Oos-London, ge-eindig het. Die roete staan nou as die M25 bekend.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Noord-Kaap