Die R349 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat by die N2-nasionale pad by Mooiplaas, 34 km noord van Oos-London begin en eindig by die R61, 14 km wes van Port St. Johns.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap