duimnael|Blokkies Invar. duimnael|350px|regs|Die koëffisiënt van termiese uitsetting van nikkel/yster legerings word hier geteken teen die nikkelpersentasie (op 'n massa basis) in die legering. Die skerp minimum kom voor by die Invar-verhouding van 36% Ni.

Invar, ook bekend as FeNi36, is 'n nikkel–yster legering opvallend vir sy uniek lae termiese uitsettingskoëffisiënt (CTE of α). Die naam Invar kom van die Engelse woord invariable, wat verwys na die relatiewe gebrek aan uitbreiding of inkrimping met temperatuurveranderings.

Die ontdekking van die legering is in 1896 deur die Switserse fisikus Charles-Édouard Guillaume gemaak, waarvoor hy in 1920 die Nobelprys vir Fisika ontvang het. Dit het verbeterings in wetenskaplike instrumente moontlik gemaak.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Legerings