Roanoke /ˈroʊ.ənoʊk/ kan verwys na:

Die Roanoke-stam, 'n Algonquian-sprekende stam in die weste van Noord-Carolina

Die Roanoke-kolonie, 'n voormalige kolonie van Engeland wat op geheimsinnige wyse verdwyn het Roanoke-eiland, die ligging van die Roanoke-kolonie in die huidige Noord-Carolina Die Roanoke-rivier, wat deur Virginië en Noord-Carolina vloei en uitmond in Albemarle Sound naby Roanoke-eiland Roanoke-vallei, deel van die Groot Appalachiese Vallei naby die boloop van die Roanoke-rivier in Virginië Roanoke, Alabama Roanoke, Georgia Roanoke, Illinois Roanoke, Indiana Roanoke, Louisiana Roanoke, Missouri Roanoke, Texas Roanoke, Virginië, die grootste Amerikaanse stad genaamd Roanoke Roanoke County, Virginië Roanoke, Wes-Virginie Roanoke Rapids, Noord-Carolina Randolph, Virginië, voorheen bekend as Roanoke

Ander verwysings Roanoke Park in Seattle, Washington USS Roanoke, en verskeie vaartuie van die Amerikaanse Vloot met dié naam Roanoke, 'n Amerikaanse skip (1892–1905) Roanoke Kollege, 'n private vrye kunste kollege geleë in Salem, Virginië