Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Kraairivier (dubbelsinnig)

Die Kraairivier is 'n droë spruit langs die N7-hoofpad naby die Weskus, Suid-Afrika. Dit is in die opvanggebied van die Varsrivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Kraairivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap