Die Varsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Weskus-Olifantsrivier.
Die laaste deel van die Varsrivier vloei onderdeur die N7-nasionale pad noord van Vanrhynsdorp, waar dit by die Holrivier aansluit en net daarna die Olifantsrivier oos van die dorpie Lutzville.
Bron
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap