Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Kraairivier (dubbelsinnig)

Die Kraairivier is 'n spruit wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit kruis die berge deur die Perdepoort noord van die Baviaanskloof, en noordoos van Willowmore.

Eksterne skakel Google-kaart van die Kraairivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap