Marcello Vincenzo Domenico Mastroianni (; 28 September 1924 – 19 Desember 1996) was 'n Italiaanse akteur, beskou as sy land se grootste filmster van alle tye. Sy films sluit in: La Dolce Vita; 8½; La Notte; Divorce Italian Style; Yesterday, Today and Tomorrow; Marriage Italian Style; The 10th Victim; A Special Day; City of Women; Henry IV; Dark Eyes en Everybody's Fine.
Toekennings Hy het hierdie toekennings ontvang (onder andere): BAFTAs Beste akteur toekenning by die Venice-rolprentfees Beste akteur toekenning by die Cannes-rolprentfees Twee Golden Globe toekennings Drie Oscar nominasies.
Verwysings
Eksterne skakels
Encyclopædia Britannica, Marcello Mastroianni Chris Fujiwara, "Dream lover: Marcello Mastroianni by die MFA" fotos van sy graf Marcello Mastroianni op Filmreference.com
Kategorie:Italiaanse akteurs