Die veelnerftaaibos (Searsia pondoensis), voorheen Rhus pondoensis, is 'n struik wat tot 1 m hoog word. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Oos-Kaap voor. Die struik blom van Januarie tot April, die blomme is klein en groenerig-geel. Die plant is tweeslagtig met manlik en vroulike blomme wat op afsonderlike bome voorkom.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online

pondoensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika