Die hardeblaartaaibos (Searsia tumulicola), voorheen Rhus tumulicola, is 'n boom wat tot 8 m hoog word. Die spesie kom voor in Eswatini, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mosambiek, Mpumalanga, Noordwes en Zimbabwe voor.

Die plant blom van September tot November en dra vrugte van Oktober tot Desember.

Die boom se FSA-nommer is 394.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Subspesies Die spesie het ook drie subspesies: Searsia tumulicola var. meeuseana (R.Fern. & A.Fern.) Moffett Searsia tumulicola f. pumila (Moffett) Moffett Searsia tumulicola var. tumulicola

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist TreeSA Plants of the World Online

tumulicola Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe