Die R376 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin in 'n klein nedersetting, Voorspoed, waar dit aftak van die R378-streeksroete, noordwes gaan deur Morokweng en Vorstershoop totdat dit die grens bereik. Dan volg die roete die grens tot by die grenspos Makopong waar dit aansluit by die R375.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in Noordwes