Johannes Theodorus Viljoen (21 April 1943 – 13 Januarie 2021) was 'n Springbok-vleuel wat bekend geword het vir vyf drieë wat hy vir die Springbokke gedruk het in 'n toerwedstryd tydens die 1971 toer na Australië. Hy het ook sy toetsdebuut tydens die toer gemaak.
Hy het aan die koronavirussiekte beswyk.
Toetse Nor. Teenstander Uitslag (SA 1ste) Posisie Drieë Datum Plek 1. 19–11 Vleuel 1 17 Julie 1971 Sydney-krieketveld, Sydney 2. 14–6 Vleuel 1 31 Julie 1971 Brisbane Showgrounds, Brisbane 3. 18–6 Vleuel 0 7 Augustus 1971 Sydney-krieketveld, Sydney
Bron Bobaas-driedrukker van '71-Bokke was 'stil, saggeaarde siel', Rapport, 17 Januarie 2021
Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Sterftes aan Kovis-19