Die R374 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die R31-provinsiale pad, wat deur Barkly-Wes gaan, verbind met die N12-nasionale pad via Windsorton. Net na Windsorton kruis die roete die Vaalrivier.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Noord-Kaap