Die R308 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Fraserburg met Carnarvon verbind. Die R308 draai uit die R356 22 km vanaf Fraserburg en eindig waar dit aansluit by die R63 9 km vanaf Carnarvon.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Noord-Kaap