Die R313 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N10-nasionale pad vanaf Prieska via Niekerkshoop met die N8-nasionale pad verbind 16 km vanaf Griekwastad. Die roete begin waar dit vanaf die R357-streeksroete aftak by Prieska, kruis die Oranjerivier, gaan deur die Die Bergpas en hou noordwaarts deur Niekerkshoop en sluit dan by die N8 aan in Griekwastad.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Noord-Kaap