Die R325 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Griekwastad met die N14-nasionale pad by Sishen verbind via Postmasburg. Net noord van Postmasburg word die R385 gekruis.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Noord-Kaap