Die R343 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N2-nasionale pad met Kenton-on-Sea en die R72-provinsiale pad in die suide te verbind.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap