Die Pella Kopieva (Bulbine striata) is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom slegs op die Pellaberg voor. Die plant is seldsaam.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online Sciencedirect iNaturalist

striata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika