Die draadkopiva (Bulbine torta) is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap en kom in die Roggeveld- en Matsikammaberge voor. Daar is vyf populasies in die twee berge, die plant is seldsaam. Die plant is 'n geofiet wat 8 tot 25 cm groot word.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online iNaturalist Llife

torta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika