Hsinchu新竹市 280px Kaart Seël 140px 90px|center Vlag 90px|border|center Land 20px Republiek China  Administratiewe gewes Noord-Taiwan Koördinate  Stigting 1711 Oppervlakte:    - Totaal 104,15 vk km  Hoogte bo seevlak - m Bevolking:    - Totaal (2019) 448 207  - Bevolkingsdigtheid 3995,74/vk km Tydsone UTC +8 (CST) Burgemeester Lin Chih-chien (DPP) Amptelike Webwerf www.hccg.gov.tw

Hsinchu of Xinzhu (Chinees: 新竹, Pinyin: Xīnzhú, Wade–Giles: Hsin¹-chu²) is 'n stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met sowat 448 207 inwoners in 2019. Hsinchu is 'n winderige kusstad wat aan die Straat van Taiwan in die weste geleë is, en grens aan Hsinchu County in die ooste en Miaoli County in die suide.

Kategorie:Nedersettings in die Republiek China