Die R330 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Kaap St Francis met die R331-streeksroete by Hankey verbind via Humansdorp. Die roete begin in Kaap St Francis, gaan noordwes, deur Humansdorp waar die R102 gekruis word en kruis dan die N2-nasionale pad. Hierna swaai die roete noordoos, die R332 sluit by die roete aan en die roete gaan oor die Hankeypas voor dit by die R331 aansluit in Hankey. duimnael|links|300px|Aalwyne in blom langs die R330 naby Hankey

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Departement van Vervoer

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap