Die Ribbokkop is 'n bergpiek aan die suidekant van die Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park in die , Suid-Afrika. Die bergpiek is digby die Lesothogrens in die voetheuwels van die Malutiberge, die hoogste bergreeks van die Drakensberge, geleë.

Sien ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat