Die Ribbokspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Meulrivier wat weer by die Wilgerivier aansluit. Die rivier vloei vir sy grootste deel deur die Golden Gate-hoogland- Nasionale Park.
Kategorie:Riviere in Vrystaat