duimnael|Scott Dixon tydens die 2013 Grand Prix van Baltimore Scott Ronald Dixon (gebore op 22 Julie 1980 in Brisbane, Australië), algemeen bekend as The Iceman, is 'n Nieu-Seelandse professionele motorjaer wat tans in die IndyCar-reeks jaag. Hy is verbonde aan die Chip Ganassi Racing-span.
Dixon is 'n sesmalige IndyCar-kampioen, met oorwinnings in 2003, 2008, 2013, 2015, 2018 en 2020.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Geboortes in 1980