Roland Jooris (gebore op 22 Julie 1936) is 'n Vlaamse digter en skrywer wat oor kontemporêre kuns skryf. Hy is in Wetteren, België gebore. Jooris het as hoërskoolonderwyser gekwalifiseer en klas gegee in Germaanse tale. Hy was 'n onderwyser aan die Tegniese Staatsinstituut in Lokeren.
Bibliografie Gitaar (1956) Bluebird (1958) Een konsumptief landschap (1969) Laarne (1971) More is less (1972) Raoul de Keyser (1972) (essay) Het vierkant op het einde van de zomer (1974) Het museum van de zomer (1974) Atelier (1975), onderhoude Bladstil (1977) Roger Raveel en Beervelde (1979) (essay) Akker (1982) Gedichten 1958–1978 (1987) Geschilderd of geschreven (? ) Gekras (2001) De contouren van het verstrijken (2008)
Toekennings 1976 - Tweejaarlijkse prys vir poësie van De Vlaamse Gids 1979 - Jan Campert-prys vir Gedichten 1958–78 1981 - Prys van die Vlaamse Provinsies
Sien ook Vlaamse literatuur
Bronne Roland Jooris (in Nederlands) Roland Jooris (in Nederlands)
Kategorie:Vlaamse digters Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1936