Monika, barones van Paemel (gebore op 4 Mei 1945) is 'n Belgiese skrywer. Sy is gebore in Poesele en het op 14-jarige ouderdom die Heilig Graf kosskool in Turnhout bygewoon waar sy in kommersiële wetenskappe gegradueer het. In 1963 trou sy met Theo Butsen, van wie sy 'n paar jaar later skei. Hulle het saam twee dogters gehad, maar een dogter is op sewentienjarige ouderdom oorlede.
Op 16 Julie 1993 het sy 'n barones geword.
Bibliografie Amazone met die blauwe voorhoofd (1971) De confrontatie (1974) Marguerite (1976) De vermaledijde vaders (1985) De eerste steen (1988) Het wedervaren (1993) Rozen op ijs (1997) Het verschil (2000)
Toekennings 1972 - Prijs voor het beste literair debuut 1973 - Literaire prijs voor letterkunde Oost-Vlaanderen 1986 - Dirk Martens prijs 1986 - Prijs van de Vlaamse provinsies
Sien ook Vlaamse literatuur
Eksterne skakels Monika van Paemel Willem M. Roggeman, Monika van Paemel In: Beroepsgeheim 6 (1992)
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Vlaamse skrywers Kategorie:Geboortes in 1945