Die artikel handel oor die spruit in die Vrystaat, vir ander spruite, sien Doringspruit.

Die Doringspruit is 'n spruit wat noorde van die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n linker-sytak van die Renosterrivier, met sy monding net suidwes van Koppies.

Eksterne skakel Kaart van die Doringspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Vrystaat