Die artikel handel oor die rivier in die Vrystaat, vir ander spruite, sien Doringspruit.
Die Doringspruit is 'n rivier wat noord van Bloemfontein in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Modderrivier.
Eksterne skakel Kaart van die Doringspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat