Die artikel handel oor die spruit in die Vrystaat, vir ander spruite, sien Doringspruit.
Die Doringspruit is 'n spruit wat sentraal in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Valsrivier.
Eksterne skakel Kaart van die Doringspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat