Buhr se aalwyn (Aloe buhrii) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap waar dit op die Bokkeveld-eskarp naby Nieuwoudtville voorkom. Die aalwyn is seldsaam, daar is net drie populasies en word bedreig deur versamelaars. Die aalwyn word nie maklik gekweek nie en is eers in 1971 geklassifiseer.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLISt Sanbi Succulentsandmore. Succulents
buhrii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika