Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Watervalrivier

Die Watervalrivier is 'n rivier wat naby Ceres en Tulbagh in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit vloei saam met die Boontjiesrivier om die Klein-Bergrivier te vorm.

Eksterne skakel Google-kaart van die Watervalrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap