Compton se aalwyn (Aloe comptonii) is 'n aalwynwat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit van Montagu tot by Jansenville voorkom.
Dit staan ook bekend as die Kleinkaroo aalwyn. Die aalwyn is vernoem na prof. R.H. Compton, 'n gewese direkteur van die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin. In Engels staan dit bekend as Christmas Aloe of Eastern Mitre Aloe.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Operationwildflower Plants of the World Online Moran, R. 1992. Aloe wild in California. Cact. Succ. J. (Los Angeles) 64: 55-56. Reynolds, G. W. 1982. The Aloes of South Africa, ed. 4. Rotterdam. Urs Eggli (Hrsg.): Sukkulenten-Lexikon. Einkeimblättrige Pflanzen (Monocotyledonen). Eugen Ulmer, Stuttgart 2001, , S. 104–193. Walter C. Holmes & Heather L. White: Aloaceae in der Flora of Northern America, Volume 26, S. 410: Aloe - Online.
Eksterne skakels
comptonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika