Lane Lind (gebore 24 Maart 1945) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Marksman (1977) en Department Q: The Keeper of Lost Causes (2013), en in die televisiereeks Forbrydelsen (2007).

Filmografie Rolprente 1977: The Marksman 1980: It's a World Full of Children 2013: Department Q: The Keeper of Lost Causes

Televisiereekse 1977: Fortsættelse følger 1982: Henover midten 1987: Sådan er det bare 2007: Forbrydelsen

Televisierolprente 1970: Småborgerbryllup 1973: Højt spil om tændstikker 1974: Mr. President 1975: Anne og Paul 1977: Troubadouren 1980: Hedda Gabler

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu