Mads Lindgreen (gebore 5 Augustus 1992) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Isa's stepz (2008) en Limbo (2011).
Filmografie Televisiereekse 2008: Isa's stepz 2011: Limbo
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992