Martin Bo Lindsten (gebore 25 Julie 1981) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hunting Season (2019) en in die televisiereekse Norskov (2015), The Rain (2018), en Tinka og kongespillet (2019).
Filmografie Rolprente 2019: Hunting Season
Televisiereekse 2015: Norskov 2017: Tinkas juleeventyr 2018: The Rain 2019: Tinka og kongespillet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu