Amalie Lindegård (gebore 12 September 1989) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fighter (2007) en The Charmer (2017), en in die televisiereeks 29 (2018).
Filmografie Rolprente 2006: Triple Dare 2007: Fighter 2017: The Charmer 2019: Heavy Load 2020: Les Grands Voisins, la cité rêvée
Televisiereekse 2018: 29
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu