Hanne Jørna (gebore 29 Januarie 1949) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Attentat (1980), Stolen Spring (1993), en Kun en pige (1995), en in die televisiereeks Vores år (1980).

Filmografie Rolprente 1980: Attentat 1993: Stolen Spring 1995: Kun en pige

Televisiereekse 1980: Vores år

Televisierolprente 1981: Du er smuk - jeg elsker dig

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu