Merete Van Kamp (gebore 17 November 1967 is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente You Can't Hurry Love (1988) en Westbrick Murders (2010), en in die televisiereeks Dallas (1978).
Filmografie Rolprente 1986: Mission Kill 1988: You Can't Hurry Love 1988: Lethal Woman 2010: Westbrick Murders
Televisiereekse 1978: Dallas
Video's 1995: Bruce Springsteen: Secret Garden
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu