Sandra Guldberg Kampp (gebore 20 Junie 2000) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wildland (2020) en in die televisiereeks The Rain (2018).

Filmografie Rolprente 2020: Wildland

Televisiereekse 2018: The Rain

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu