Alexander Behrang Keshtkar (gebore 3 Julie 1984) is 'n Deense akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Small Town Killers (2017) en While We Live (2017), en in die televisiereekse Bron/Broen (2011) en Rita (2012).

Filmografie Rolprente 2017: Small Town Killers 2017: While We Live

Televisiereekse 2011: Bron/Broen 2012: Rita 2014: Gerningsstedet 2019: Killing Kindness

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu