Benjamin Kitter (gebore 25 April 1975) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Department Q: A Conspiracy of Faith (2016), Lykke-Per (2018), en Happy Ending (2018).
Filmografie Rolprente 2016: Department Q: A Conspiracy of Faith 2018: Lykke-Per 2018: Happy Ending
Televisiereekse 2004: Normalerweize 2016: Kill Skills
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu