Mathias Klenske (gebore 23 Oktober 1983) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fearless Frida (1994) en in die televisiereeks Alletiders julemand (1997).

Filmografie Rolprente 1994: Fearless Frida

Televisiereekse 1997: Alletiders julemand

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu