Hadi Ka-koush (gebore 7 Julie 1983) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Bron/Broen (2011), Follow the Money (2016), Below the Surface (2017), en Tinka og kongespillet (2019).
Filmografie Rolprente 2011: Ronal Barbaren
Televisiereekse 2011: Bron/Broen 2011: Taxaquizzen 2016: Follow the Money 2016: Exitium 2017: Below the Surface 2017: Tæt på sandheden med Jonathan Spang 2019: Tinka og kongespillet 2019: Zare Inspiration Christiania
Video's 2019: Galantis: Holy Water
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu