Fadime Turan (gebore 20 Oktober 1973) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Idealisten (2015) en in die televisiereekse Taxa (1997), Borgen (2010), en Below the Surface (2017).
Filmografie Rolprente 2015: Idealisten
Televisiereekse 1997: Taxa 1999: Toast 2010: Borgen 2017: Below the Surface
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu