Lars Ranthe (gebore 26 Augustus 1969) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Adam's Apples (2005), A Funny Man (2011), en Jagten (2012), en in die televisiereeks Dicte (2013).

Filmografie Rolprente 2005: Adam's Apples 2011: A Funny Man 2012: Jagten 2014: The Reunion 2: The Funeral 2015: First Class - A Film About Storm P. 2020: Another Round 2022: Loving Adults

Televisiereekse 1984: Crash: The Menace from the Black Hole 2003: Pling bing 2008: Sommer 2009: Historietimen 2011: 4x1 2012: Jul i kommunen 2013: Dicte 2013: Badehotellet 2018: Greyzone 2018: Pros and Cons 2019: Face to Face

Televisierolprente 2012: Mysteriet om Tycho Brahes død

Video's 2020: Depression Is Like a French Film

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu