Die Zande is 'n rivier wat in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Mbizanerivier naby Ramsgate.

Eksterne skakel Google-kaart van die Zanderivier se monding. by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal