Die Sandspruit of Grootspruit is 'n klein spruit wat met die Sandrivier saamvloei om die Mokolorivier te vorm, naby Alma in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Eksterne skakel Google-kaart van die Sandspruit by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke