Claus Riis Østergaard (gebore 11 November 1969) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Angels in Fast Motion (2005) en in die televisiereekse Park Road (2009), Borgen (2010) en Norskov (2015).
Filmografie Rolprente 2005: Angels in Fast Motion 2007: Cecilie
Televisiereekse 2009: Park Road 2010: Borgen 2012: Hemmeligheden 2015: Norskov 2019: Deliver Us
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense