Birgitte Hjort Sørensen (gebore 16 Januarie 1982) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Marie Krøyer (2012), Automata (2014), In Order of Disappearance (2014), en Pitch Perfect 2 (2015), en in die televisiereeks Borgen (2010).
Filmografie Rolprente 2011: Julie 2012: Marie Krøyer 2014: Automata 2014: In Order of Disappearance 2014: Someone You Love 2015: Pitch Perfect 2 2017: 3 Things
Televisiereekse 2010: Borgen 2014: Lin Hai Xue Yuan 2018: Greyzone
Televisierolprente 2011: Bag om Borgen - Fakta eller fiktion?
Eksterne skakels
Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense