Lisbeth Wulff (gebore 17 Maart 1972) is 'n Deense aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Cavalry (2010), Borgen (2010), en Ambassadøren (2020).

Filmografie Rolprente 2014: Crumbs: All at Stake

Televisiereekse 2004: Normalerweize 2010: The Cavalry 2010: Borgen 2011: Hjælp, det er jul 2020: Ambassadøren

Televisierolprente 2012: Mysteriet om Tycho Brahes død

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu